
Genees jouself
Dié opleiding is spesifiek ontwerp vir diegene wat nie baie vrye tyd het nie. Die leermeesters van die Usui Dentō Ryū Skool, wat deur die Usui Spiritual Lernejo Foundation bestuur word en in die opleiding van toekomstige professionele genesers spesialiseer, het dié kurses ontwikkel na die Covid-19-pandemie begin het.

Tydens opleiding sal jy 6 praktyke in ’n paar uur leer:
- Een is handig vir die behandeling van akute siektes
- Een help met alle soorte virale en bakteriële siektes
- Drie help om gesondheid en die immuunstelsel te onderhou
- En een is ’n verrassing!
Opleiding word gedoen deur die professionele genesers van die Usui Dentō Ryū Skool, wat uitgebreide ervaring in genesing en selfgenesing het.
Waarom saam met ons oefen?
Jy sal die tegnieke aanleer wat al jare lank deur die professionele genesers van die Usui Dentō Ryū Skool en so baat vind by hulle ansienlike ondervinding.
Ons opleidingseminare is beskikbaar in Spaans, Engels, Duits en Esperanto en tolking is moontlik na enige ander taal. Verder beoog ons om in die toekoms seminare in meer tale beskikbaar te stel.
Aangesien ons verstaan dat mense al hoe minder vrye tyd het neem ons opleidingseminare slegs drie tot vier ure..Die seminare is egter ‘n ervaring wat jou lewenslank sal bybly.
Met die bywoning van gereelde oefensessies kan jy ook ‘n herinstelling ontvang met elke sessie.
Jy kan enige tyd ons instrukteurs en ander praktisyns kontak.



Die opleidingshandleiding is in 45 tale beskikbaar.
Ons bied omvattende hulp met jou meditasie praktyk.
Jy kan by ons aansluit wanneer ons na Japan toe reis.
Jy kan met wonderlike mense in ‘n plaaslike en virtuele gemeenskap werk.
Ons praktiseer al sedert 2008 saam en jy sal ‘n lid word van ‘n span wat al saam wonderlike dinge bereik het.
Ons doelwit is om ‘n groeiende gemeenskap van praktiseerders regoor die wêreld op pragtige plekke te vestig.
Jou sertifikaat word virtueel gestoor. Jy kan enige tyd, selfs dekades later, ‘n afskrif daarvan aanvra.
Jy kan ook ons aanlyn vieringe bywoon.
Dit is nog net die begin!
Our training locations

Budapest

Canary Islands

Florida

Panama

Where to next?

Bali?

Bangkok?

Singapore?
Our teachers
Learn from the professional healers of Usui Dentō Ryū

Dae Chong
Panama, Central America
Spanish, Esperanto

Kikyō
Panama, Central America
English, Spanish

Seijin
Canary Islands, Spain, Europe
English, Spanish, German, Italian

Rita Szeles
Florida, USA
English

Gabor Toth
Florida, USA
English

Jozsef Szazdi
Hungary, Europe
English, German, Hungarian

Maria Balint
Hungary, Europe
English, Esperanto, Hungarian

Andras Torma
Hungary, Europe
English, Hungarian

Vera Monos
Hungary, Europe
English, Hungarian